WELKOM / WELCOME
WIE IS ONS
Wat ons doen is gebore uit die liefde vir die wildernis en die passie om soveel as moontlik in Afrika te verken as wat ons kan deel.
Die afgelope 16 jaar reis ek op my eie, saam met vriende, saam met familie en saam met groepe na verskeie afgeleë plekke in Afrika en daar ontstaan die behoefte om die ervarings met mede reisigers te deel. Kwando Avonture is gebore om die toere meer toeganklik te maak vir die wat droom om die ondervindinge mee te maak. Ontmoet ook my vrou Bernadette:
Die Ma hen! Die een wat net so opgewonde is om saam met haar mense die avonture te kan geniet, maar die een wat altyd om sien na die welstand van ieder en elk. Sy ry al die jare saam met my rond, en selfs deur die ongemaklikste situasie is sy die steun pilaar van menigte. Vit haar is die mense se geluk eerste op die lys
Of jy nou net die boskamp en veldry ding betree het en of jy ‘n kranige 4×4 entoesias is of geharde kamper alreeds is, dit is waarom ons die toere so beplan……om die onbekende uit te haal en die ondersteuning te gee vir almal wat dit graag wil beleef.
Kom geniet die ongelooflike saam met mede veldmal mense!!!
Meet the New Faces Behind the Madness:
🌿 Liscinda – A force of nature who lives for dust trails, campfire stories, and turning every trip into an unforgettable journey. (No introduction needed—you already know she’s the real deal!)
⚡ Darren – Corporate escapee turned adrenaline junkie, here to inject every tour with thrills, spills, and serious fun.
Same Kwando heart. Bigger, bolder adventures.
We can’t wait to welcome back our Kwando family and new faces as we kick off this exciting new chapter in 2026!

INCLUDED
- Accommodation and camping fees
- All park entry fees
- Conservation fees
- Two way radios
- Daily dinners
- Satellite phone for emergencies
- Help with border crossings
- Guide Fees
WHAT’S
Included & Excluded
EXCLUDED
- Vehicles
- Fuel
- Other meals
- Drinks
- Medical cover
- Camping gear
- Cross Border fees and Toll
WHAT’S
Included & Excluded
INCLUDED
- Accommodation and camping fees
- All park entry fees
- Conservation fees
- Two way radios
- Daily dinners
- Satellite phone for emergencies
- Help with border crossings
- Guide Fees
EXCLUDED
- Vehicles
- Fuel
- Other meals
- Drinks
- Medical cover
- Camping gear
- Cross Border fees and Toll
What our travellers say