Kwando Adventures
PACKING LIST
ONS TOERE SLUIT DIE VOLGENDE IN – OUR TOURS INCLUDE THE FOLLOWING
Akkomodasie en Kamp fooie | Accommodation and Camping fees
Alle Park Toegangs Fooie | All Park Entry Fees
Bewarings Heffings | Conservation Fees
Twee rigting Radios | Two Way Radios
Heerlike Aandetes | Scrumptious Dinners
Sateliet telefoon | Satellite Phone
Hulp by Grensposte | Help Crossing over the Border
Gids Fooie | Guide Fees
WAT JY MOET SAAMBRING- WHAT YOU SHOULD BRING
Paspoorte | Passports
Kinders se geboorte sertifikate | Childrens Birth Certificates
Gedienste Voertuig | Serviced Vehicle
Brandstof | Fuel
Ander Etes | Other Meals
Drinkgoed | Drinks
Mediese versekering | Medical Insurance
Ys | Ice
VOORGESTELDE PAKLYS -PROPOSED PACKLIST KOMBUIS – KITCHEN
Opvou Tafel | Foldup Table
Tafeldoek | Tablecloth
Koppies/Bekers/Glasse | Cups/Glasses
Messe en Vurke| Knives and Forks
Borde | Plates
Servette of Papier Handdoek | Serviettes or paper towels
Braaitang en Eierspaan | Braaitongs and Egg Spatula
Water Bottels | Water Bottles
Slaaibak | Salad Bowl
Mengbak | Mixing Bowl
Potte en panne | Pots and Pans
Driebeen pot | Tripod stand
Kos houers (Tupperware) | Food Containers
Broodbord | Cutting board
Skottelgoed waslappe | Dish washing cloths
Skuur sponsie | Dish sponge
Toilet Papier | Toilet paper
Asbliksakke | Black Bags
Ziplock Sakkies| Bags
Blitz
Koffie Pot/Ketel | Coffee Pot or Kettle
Kurktrekker en oopmaker | Corkscrew and opener
Groente Skiller | Vegetable Peeler
Hout/Charcoal | Wood
Skoppie en Besempie | Broom
Gladwrap
Waterkan | Watercan
Foelie | Foil
KAMPGOED | CAMP GEAR
Tent
Stretchers
Matrasse | Matrasses
Grondseil | Groundcover
Deur Matjie | Door Mat
Graaf | Shovel
Stoele | Chairs
Yskas/Vrieskas | Fridge/Freezer
Kamp Stoof/Gas stoof
Gas Bottel | Gas Bottle
Lighter/Matches
Elektriese verleng koord | Extension cords
Buite lig 12V| Outside Light 12 V
Koplamp | Headlamp
Braai rooster | Braai Grid
Koelboks | Coolerbag
Skottelgoed waskom |Dishwashing basin
Slaapsakke | Sleepingbags
Tent Penne | Tent Pens
Hamer | Hammer
Gereedskap | Tools
Flitslig en Batterye | Flashligts and Batteries
Brandblusser | Fire extinguisher
Komberse | Blankets
PERSOONLIK | PERSONAL
Kamera, Geheue Kaart | Camera and Memory card
“Chargers” vir foon en Kamera | Chargers for Phone and Cameras
Skryfpen | Writing pen
Noodhulp tas | Medical aid kit
Verkyker | Binoculars
Poncho/Reënjas | Raincoat
Toiletware | Toiletries
Sonbrille | Sunglasses
Insek weerder | Insect repellant
Klere | Clothing
Son beskerming | Sunscreen
Hoed | Hat
Garmin of GPS
5 Lit water per persoon per dag | 5 L water per person per day
Sin vir humor | Sense of Humour
